Jesaja 53:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oor óns oortredings is hy deurboor,oor óns sondes is hy verbrysel;die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom,deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-7