Jesaja 53:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom gee Ek hom 'n ereplek onder die grotes.Hy sal saam met magtiges die oorwinning vieromdat hy hom in die dood oorgegee heten as misdadiger beskou is,omdat hy die sondes van baie op hom geneem heten vir oortreders gebid het.

Jesaja 53

Jesaja 53:10-12