Jesaja 51:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Binnekort sal dié wat nog gevange gehou word,vrygelaat word,die ballingskap sal nie hulle graf word nie,en hulle sal nie honger ly nie.

Jesaja 51

Jesaja 51:13-19