Dié wat deur die Here verlos is, sal terugkeer,hulle sal juigend in Sion aankom,hulle sal altyd straal van blydskap,hulle sal vol vreugde en blydskap wees,ellende en smart sal verdwyn.