Hy het gesê: Dit is nie genoeg dat jy my dienaar isom die stamme van Jakob te herstelen om die Israeliete wat gered is,terug te bring nie;Ek maak jou 'n lig vir die nasiessodat die redding wat Ek bewerk,die uithoeke van die aarde sal bereik.