Jesaja 49:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal jou verdrukkers hulle eie vleis laat eet,hulle sal van hulle eie bloed so dronk word soos van wyn.Dan sal al wat leef, besef dat Ek die Here is,jou Redder en jou Verlosser, die magtige God van Jakob.

Jesaja 49

Jesaja 49:16-26