Jesaja 48:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het nog niks daarvan gehoor nieen julle weet nog niks daarvan nie.Julle kon dit nie vantevore hoor nie,want Ek het geweet dat julle nie vertrou kan word nie,dat julle van julle geboorte af al as oortreders bekend is.

Jesaja 48

Jesaja 48:1-13