Jesaja 48:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ter wille van Myself en daarom alleen, doen Ek dit,Ek laat my Naam nie oneer aandoen nie.Ek gee die eer wat My toekom, aan niemand anders nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:7-13