Luister na My, nageslag van Jakob,almal wat oor is uit die nageslag van Israel,julle vir wie Ek gedra het van julle geboorte af,wat Ek vasgehou het vandat julle daar is.