Ek kondig vantevore aan wat later sal kom,lank tevore al wat nog nie gebeur het nie.Ek sê wat Ek besluit het en dit gebeur,wat Ek wil, doen Ek.