Jesaja 45:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende wag vir hom wat die Een verwyt wat hom gevorm het,'n potskerf tussen potskerwe van klei.Durf die klei vir die een wat dit vorm, sê: “Wat maak jy?”Durf wat jy gemaak het, van jou sê:“Hy kan nie sy hande gebruik nie!”

Jesaja 45

Jesaja 45:8-14