Jesaja 45:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek maak die lig en skep die donker;Ek gee voorspoed en skep rampspoed.Ek is die Here, Ek doen al hierdie dinge.

Jesaja 45

Jesaja 45:1-12