Jesaja 45:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kom almal bymekaar, kom nader vir die beslissing,vlugtelinge uit die nasies.Dié wat afgodsbeelde dra wat van hout gemaak is,en tot 'n god bid wat nie kan red nie,het geen insig nie.

Jesaja 45

Jesaja 45:17-23