Jesaja 45:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here, Hy wat die hemel geskep het,Hy wat alleen God is,Hy wat die aarde gevorm, gemaak het,dit gereed gemaak, geskep het,dit gevorm het, nie om leeg te wees nie,maar om bewoon te word:Ek is die Here; daar is geen ander nie.

Jesaja 45

Jesaja 45:8-19