Jesaja 45:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het vir Kores te voorskyn laat tree om reg te laat geskied;Ek verwyder elke hindernis op sy pad.Hy sal my stad weer opbouen my ballinge terugstuursonder dat hy betaling of 'n geskenk daarvoor ontvang,sê die Here die Almagtige.

Jesaja 45

Jesaja 45:6-14