So sê die Here, die Heilige van Israel,die Skepper van Israel:Durf julle van My rekenskap vra oor wat gaan gebeur?Durf julle aan My voorskryf oor my kindersen oor die werk van my hande?