Jesaja 44:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal volop water gee op die dorsland,strome op die droë grond.Ek sal my Gees uitgiet op jou kinders,my seën op jou nakomelinge.

Jesaja 44

Jesaja 44:1-5