Jesaja 44:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Deel van die hout verbrand hy:hy maak kos daarmee gaar,hy braai vleis en eet tot hy genoeg het;hy maak hom ook warm en sê: “Dis lekker!Ek is warm, ek geniet die vuur!”

Jesaja 44

Jesaja 44:6-25