Jesaja 44:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ystersmid vat 'n stuk gereedskapen werskaf in die gloeiende kole.Met hamers vorm hy die beeld,met sy gespierde arm maak hy die beeld:die smid eet nie en word swak,hy drink nie water nie en raak uitgeput.

Jesaja 44

Jesaja 44:4-15