Jesaja 43:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

want Ek is die Here jou God,die Heilige van Israel, jou Redder.Ek gee Egipte as losprys vir jou,Kus en Seba in jou plek.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-5