Kyk, Ek gaan iets nuuts doen,dit staan op die punt om te gebeur,julle kan dit al sien kom;Ek maak in die woestyn 'n pad,Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring.