Jesaja 43:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ék het die redding aangekondig,Ék het gered en dit laat verkondig,Ek, nie 'n ander god onder julle nie.Julle is my getuies, sê die Here,en Ek is God.

Jesaja 43

Jesaja 43:8-16