Luister, so sê die Herewat jou geskep het, Jakob,wat jou gevorm het, Israel:Moenie bang wees nie, Ek verlos jou,Ek het jou op jou naam geroep,jy is Myne.