Jesaja 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is die Here.Omdat Ek getrou is aan my verbond, het Ek jou geroep.Ek hou jou vas,Ek beskerm jouen Ek maak jou my verbond met my volk,my lig vir die nasies.

Jesaja 42

Jesaja 42:1-16