Jesaja 42:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sing tot eer van die Here 'n nuwe lied,sing sy lof oor die hele aarde,almal wat op die see vaar, alles wat in die see is,al die eilande en dié wat daarop woon.

Jesaja 42

Jesaja 42:3-18