Jesaja 41:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ambagsman praat die goudsmid moed in,die een wat die metaal uitklop,praat hom wat dit aanmekaar smee, moed in.Hulle sê: “Die smeewerk is goed!”Dan slaan hulle die beeld met spykersvas dat hy nie omval nie!

Jesaja 41

Jesaja 41:1-8