Jesaja 41:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal op die kaal bergtoppe riviere laat ontspring,en in die laagtes fonteine laat uitborrel.Ek sal woestyngebied in rietvlei verander,dor land in fonteinwêreld.

Jesaja 41

Jesaja 41:8-21