Moenie bang wees nie,al is jy niks meer as 'n wurm nie, Jakob,al is jy klein, Israel.Ék help jou, sê die Here jou Verlosser,die Heilige van Israel.