Jesaja 40:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.Hulle vlieg met arendsvlerke,hulle hardloop en word nie moeg nie,hulle loop en raak nie afgemat nie.

Jesaja 40

Jesaja 40:26-31