Jesaja 40:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het sy troon bokant die hemelkoepel,die aardbewoners is vir Hom soos sprinkane.Hy span die hemel oop soos 'n tentdoek,oop soos 'n tent vir die mense om onder te woon.

Jesaja 40

Jesaja 40:14-29