Jesaja 40:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie het die waters in die holte van sy hand afgemeet,met die breedte van sy hand die maat van die hemel bepaal,met 'n maatemmer die grond van die aarde afgemeet,met 'n skaal die berge en die heuwels geweeg?

Jesaja 40

Jesaja 40:6-21