Jesaja 40:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die uitkoms is hier!Die uitkoms is hier!Dit, sê julle God, moet julle vir my volk sê.

2. Bring vir Jerusalem die goeie tyding,sê vir homsy swaarkry is verby,hy het geboet vir sy sonde,hy het van die Here die volle straf ontvangvir al sy sondes.

3. Iemand roep:“Maak vir die Here 'n pad in die woestyn,maak in die barre wêreld 'n grootpad vir ons God!

4. Elke laagte moet opgevul word,elke berg en rant moet gelykgrond word.Elke bult moet 'n gelykte worden elke koppie 'n vlakte.

Jesaja 40