4. Die Here sal die inwoners van Sionreinig van hulle wandadeen Hy sal die bloed wat aan die hande van Jerusalem kleef,verwyder deur die Gees wat oordeel en verteer.
5. Dan sal die Here bedags 'n wolk en snagsdie rook en glans van 'n vlammende vuur skepoor elke woonplek op Sionsbergen oor al die bymekaarkomplekke daar.Sy magtige teenwoordigheid sal alles beskut.
6. Daar sal 'n skuiling wees,'n skaduwee teen die hitte bedags,'n skuilplek en toevlug teen stortbuie en reën.