1. Daardie dag sal sewe vrouenseen man beetpaken sê: “Ons sal ons eie brood eeten self vir ons klere sorg.Laat ons net jou naam dra,neem ons smaad weg!”
2. Daardie dag sal alles wat die Here laat uitspruit,mooi en weelderig wees.Dié uit Israel wat vrygekom het,sal trots wees op die opbrengs van die landen hulle daarin verlustig.
3. Wie in Sion oorgebly het,wie in Jerusalem bewaar gebly het,elkeen in Jerusalem wat vir die lewe opgeskryf is,sal heilig genoem word.