Jesaja 39:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat het hulle in jou paleis gesien?” vra Jesaja.En Hiskia antwoord: “Hulle het alles gesien wat in my paleis is. Daar is niks van my skatte wat hulle nie gesien het nie.”

Jesaja 39

Jesaja 39:1-8