Jesaja 38:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal die skaduwee wat reeds teen die trap van Agas se sonwyser afgesak het, tien trappe laat terugskuif.”En die son het tien trappe teruggeskuif op die trappe waarop dit reeds afgesak het.

Jesaja 38

Jesaja 38:4-17