Jesaja 38:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het gekerm soos 'n voël wat kerm,ek het gekla soos 'n duif.My oë het moeg geword van opkyk na die hemel toe.Here, red my uit my ellende.

Jesaja 38

Jesaja 38:12-22