Jesaja 37:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hy op 'n dag in die tempel van sy god Nisrok aanbid het, het sy seuns Adrammelek en Sar-Eser hom met swaarde doodgesteek. Hulle het na Ararat toe gevlug, en Sanherib se seun Esarhaddon het hom as koning opgevolg.

Jesaja 37

Jesaja 37:33-38