Jesaja 37:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal mense oorbly en uit Jerusalem kom, daar sal mense vry van Sionsberg af uitgaan. Daarvoor sal die onverdeelde trou van die Here die Almagtige sorg.

Jesaja 37

Jesaja 37:28-34