Jesaja 37:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het vir Jesaja gesê: “So sê Hiskia: Dit is 'n dag van rou. Ons is in die moeilikheid en ons is verneder. Ons is soos vrouens wat in die kraam is maar nie die krag daarvoor het nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:1-8