Jesaja 37:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle inwoners was magteloos,verskrik en sonder raad,soos veldplante, soos groen gras,soos gras op 'n huis se dak:dit verskroei voor dit behoorlik staan.

Jesaja 37

Jesaja 37:23-32