Jesaja 37:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het die briewe wat die gesante gebring het, gevat en gelees. Daarna het hy na die huis van die Here toe gegaan en die briewe in die teenwoordigheid van die Here oopgesprei.

Jesaja 37

Jesaja 37:12-18