Jesaja 36:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe sal jy weerstand kan bied teen één goewerneur, één van my koning se onbelangrikste amptenare? En dan vertrou jy op Egipte vir strydwaens en perde!

Jesaja 36

Jesaja 36:6-10