Jesaja 35:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar sal 'n grootpad deur die woestyn loopen dit sal bekend staan as die gewyde pad.Onrein mense sal nie daarop loop nie,dit sal net wees vir mense wat reg lewe;dwase sal nie meer op die pad kom nie.

Jesaja 35

Jesaja 35:1-10