Jesaja 35:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié wat deur die Here verlos is, sal terugkeer,hulle sal juigend in Sion aankom,hulle sal altyd straal van blydskap,hulle sal vol vreugde en blydskap wees;ellende en smart sal verdwyn.

Jesaja 35

Jesaja 35:1-10