Jesaja 35:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woestyn, die dor land,sal jubel, die droë wêreld sal juig, oortrek met affodille;

Jesaja 35

Jesaja 35:1-2