Niemand in die stad sal meer sê: “Ek is siek” nie;die sonde van die volk wat in Sion woon, is vergewe.