Jesaja 33:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal terugdink aan die vrees wat jy gehad het:“Waar is die een wat ons goed moes opskryf,waar is die een wat dit moes afweeg,waar is die een wat moes opskryfwatter torings afgebreek moes word?”

Jesaja 33

Jesaja 33:16-21