Jesaja 33:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende wag vir jou,jy wat verwoes heten self nie verwoes is nie,jy wat ontrou washoewel niemand aan jou ontrou was nie.Wanneer jy klaar verwoes het,sal jy verwoes word.Wanneer daar 'n end kom aan jou ontrou,sal ander ontrou wees aan jou.

Jesaja 33

Jesaja 33:1-11