'n Skurk se motiewe is kwaadwillig,hy smee boosaardige planneom met leuens die ondergang van eenvoudige, arm mense te bewerk,ook al beroep hulle hulle op die reg.